Fietsry

Hierdie is ‘n splinternuwe sportsoort wat aangebied word by ons skool. 

Laerskool M.L. Fick bied sedert 2020 bergfiets aan vir alle ouderdomme. 

Hierdie fietsryers neem aan verskeie byeenkomste deel.

Laerskool M.L. Fick neem deel in die Noordwes XCO- asook Trailseeker reeks.

Deelname is die dryfveer van hierdie sport.

Oefening vind weekliks plaas by die skool asook verskeie bane rondom Potchefstroom.